Amira bekoor kinders

 

Amira bekoor kinders

 
Vrydag 07 Maart 2014
 
 
 
 
Amira Willighagen Foto: Felix Dlangamandla
 

Amira Willighagen (9) wat 2013 se Holland’s Got Talent gewen het, sing by die Laerskool Van Riebeeckpark in Kempton Park. 

Haar album word teen einde vandeesmaand uitgereik.

Sy meen die lekkerste van Suid-Afrika is “die swieties: Jelly Tots en Smarties, en Cream Soda.” 

Maak jouw eigen website met JouwWeb